Disease Info for CattleDisease Info for:SheepDisease Info for HorsesDisease Info for PoultryDisease Info for GoatsDisease Info for Pigeons
Home PageAbout OBPVaccinesBuy OnlineLegalSitemapNews UpdatesLinksContact Us

OBP Products
Disease Info
Immunization Schedules
Frequently Asked Questions
Latest News
Downloads

Members Login
User Name
Password



Entstowwe
Aanvanklike inenting kan ten beste in ooreenstemming met die bestuurspraktyke en teelprogram op 'n bepaalde plaas gedoen word.
Die volgende voorgestelde skedule kan na gelang van plaaslike toestande aangepas word.
Tyd of ouderdom van toediening Essensiele entstowwe Opsionele entstowwe Dosis en toedienings-roete
6 tot 8 weke voor die teelseisoen Slenkdalkoors
(geïnaktiveerde
entstof of lewendig)


Vibrio (1 ste insp)
2 ml onderhuids

2 ml onderhuids (verse)
5 ml onderhuids (bulle)
3 tot 4 weke voor die teelseisoen   Vibrio (2 de insp) 2 ml onderhuids (verse)
5 ml onderhuids bulle)
8 weke voor
kalwing
  Escherichia coli 2 ml binne spiers
2 tot 4 weke
voor kalwing
  Escherichia coli 2 ml binne spiers
1-tot 2-weke-ouderdom Paratifus (lewende of
geïnaktiveerde entstof)
(1 ste insp)


Hartwaterbloed
(endemiese gebiede)
10 tot 21 dae ouderdom
Pasteurella (1 ste insp)
C. pyogenes (1 ste insp)

5 ml onderhuids
(lewend of geïnaktiveerd)

10 ml onderhuids
(geïnaktiveerd vir dragtige koeie)

3 ml binne-aars
5 ml onderhuids
5 ml onderhuids
3- tot 8- we ke-ouderdom Paratifus (2de insp)
(geïnaktiveerde entstof
op 3 weke ouderdom)


Pasteurella (2 de insp)
C. pyogenes (2 de en 3 de
insp)

CI. septicum (1 ste insp)
(4 weke later (2 de insp)

5 ml onderhuids
(lewend of geïnaktiveerd)
10 ml onderhuids
(geïnaktiveerd vir koeie)
5 ml onderhuids
5 ml onderhuids

5 ml onderhuids
5 ml onderhuids

4-maande-ouderdom Besmetlike misgeboorte
S 19 (verse)
(4 tot 8 mnde)

 

Galsiekte (3 tot 4 mnde)

2 ml onderhuids

1 ml binne spiers
4 tot 6 weke voor speentyd Lamsiekte (1 ste insp)
Sponssiekte (1 ste insp)
Miltsiekte

 


Rooi water

2 ml onderhuids
2 ml onderhuids
1 ml onderhuids
1 ml binne spiers
5- tot 6- maande ouderdom of speentyd Slenkdalkoors
(geïnaktiveerde entstof)
(lewende entstof)
Lamsiekte (2 de insp)
Sponssiekte (2 de insp)
Knopvel siekte
  2 ml onderhuids
1 ml onderhuids
2 ml onderhuids
2 ml onderhuids
5 ml onderhuids
 
Terug na Katalogus
 
Uitdrukbare weergawe (Pdf)    
Jaarlikse of halfjaarlikse versterkingsinspui tings kan op gereelde seisoenbasis toegedien word. Die volgende tabel is 'n voorgestelde praktiese stelsel, maar kan gewysig word om by plaaslike toestande aan te pas.
Tyd van toediening Essensiele entstowwe Opsionele entstowwe Dosis en toedienings-roete
Lente (Augustus tot September)

Drie-dae-stywesiekte
(melkbeeste)
Sponssiekte / lamsiekte
kombinasie

Miltsiekte

Knopvelsiekte

Slenkdalkoors
(ge'i'naktiveerde entstof)


Pasteurella

 

 

 

 

 


C. pyogenes

2 ml onderhuids

5 ml onderhuids

1 ml onderhuids

5 ml onderhuids

2 ml onderhuids

10 ml onderhuids

5 ml onderhuids

Herfs of winter (April tot Junie)

Lamsiekte


Pasteurella

C. pyogenes 2 ml onderhuids
10 ml onderhuids

5 ml onderhuids
± 4 weke voor die teelseisoen   Vibrio 2 ml onderhuids (verse)
5 ml onderhuids (bulle)
2 tot 4 weke voor kalwing   Escheriachia coli

Paratifus geïnaktiveerd
2 ml onderhuids

10 ml onderhuids

Homepage | About OBP | Vaccines | Buy Online | Legal Documentation | Sitemap | News | Contact Us

© Onderstepoort Biological Products (Ltd)